Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » proe
proe [boodskap #128929] Ma, 30 Desember 2019 17:17
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20589
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
proe
Afbreking: proe


Werkwoord: proe
Verlede tyd: het geproe

Betekenis:
• Vasstel hoe iets smaak; ondersoek hoe iets op die tong val.

Gebruik:
Proe of die sop genoeg sout het.

Spreekwoord:
• As jy nie wil glo nie, kan jy proe. [As jy twyfel oor wat ek sê, kyk self.]

Vertaling:
Engels: to taste, sample
Nederlands: proeven

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: produk
Volgende onderwerp: projek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 16:28:49 MGT 2024