pretdraf [boodskap #128926] |
Ma, 30 Desember 2019 16:55 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20589 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
pretdraf
Afbreking: pret•draf
Samestelling: pret + draf
Selfstandige naamwoord: pretdraf
Meervoud: pretdrawwe
Verkleinwoord: pretdraffie
Meervoud van verkleining: pretdraffies
Betekenis:
• 'n Wedloop waaraan 'n mens vir die lekkerte deelneem.
Gebruik:
• Ons gaan Saterdag oggend die pretdraf hardloop.
Sinoniem:
• pretloop
Vertaling:
Engels: fun run
Nederlands: leuke run
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|