pret [boodskap #128925] |
Ma, 30 Desember 2019 15:09 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20589 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
pret
Afbreking: pret
Selfstandige naamwoord: pret
Meervoud: –
Betekenis:
• Iets wat lekker is en wat mense geniet; 'n vrolike en genoeglike ervaring.
Gebruik:
• Die partytjie gaan vet pret wees.
Sinoniem:
• jolyt
• plesier
• opwinding
Afgelei:
• pretbederwer
• pretmaker
• prettig
Vertaling:
Engels: fun, pleasure
Nederlands: pret
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|