presedent [boodskap #128924] |
Ma, 30 Desember 2019 15:01 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20589 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
presedent
Afbreking: pre•se•dent
Selfstandige naamwoord: presedent
Meervoud: presedente
Verkleinwoord: presedentjie
Meervoud van verkleining: presedentjies
Betekenis:
• 'n Voorbeeld wat gestel is; geval wat vantevore plaasgevind het waarop mens jouself kan beroep.
Gebruik:
• 'n Belangrike presedent is geskep, naamlik dat die koning voortaan nie kon regeer sonder die toestemming van die parlement en die volk nie.
Homofoon:
• presedent (staatshoof)
Vertaling:
Engels: precedent
Nederlands: precedent
Nota:
• Van Frans, précédent, ontleen uit Latyn, praecedentem.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|