Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » prent
prent [boodskap #128922] Ma, 30 Desember 2019 14:44
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20589
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
prent
Afbreking: prent
Uitspraak: /prɛnt/


Selfstandige naamwoord: prent
Meervoud: prente
Verkleinwoord: prentjie
Meervoud van verkleining: prentjies

Betekenis:
• 'n Tekening of gedrukte afbeelding van iets.
• Verkorting van rolprent.

Gebruik:
• Watter prent in die inkleurboek wil jy inkleur.
• Die prent het geen ouderdomsperk nie en is geskik vir alle ouderdomsgroepe.

Sinoniem:
• beeld
• illustrasie
• voorstelling

Afgelei:
• rolprent

Vertaling:
Engels: picture, image, illustration, print; film, movie
Nederlands: prent

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: preek
Volgende onderwerp: president
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 16:36:34 MGT 2024