Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pragtig
pragtig [boodskap #128920] Ma, 30 Desember 2019 14:23
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20589
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
pragtig
Afbreking: prag•tig


Byvoeglike naamwoord: pragtig
Vergrotende trap: pragtiger
Oortreffende trap: pragtigste
Attributief: pragtige
Partitief: pragtigs

Betekenis:
• Wat baie mooi of goed is.

Gebruik:
• Sy het 'n pragtige rok aan.

Sinoniem:
• mooi
• lieflik
• welgevorm
• bevallig
• fraai
• aantreklik
• sierlik
• aanskoulik
• keurig

Antoniem:
• aaklig
• afskuwelik
• lelik

Vertaling:
Engels: lovely, beautiful, fine, gorgeous, splendid, magnificent
Nederlands: prachtig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: praatjie
Volgende onderwerp: preek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 16:30:14 MGT 2024