pikswart [boodskap #128897] |
So, 29 Desember 2019 09:31 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20589 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
pikswart
Afbreking: pik•swart
Byvoeglike naamwoord: pikswart
Attributief: pikswart, pikswarte
Betekenis:
• Die intensiewe vorm van swart; 'n donker swart soos die kleur van die nag.
Gebruik:
• Die planeet vertoon pikswart teen die son, selfs donkerder as vars teer.
Sinoniem:
• gietswart
• gitswart
• pikgietswart
• pikgitswart
• raafswart
• roetswart
Antoniem:
• spierwit
Vertaling:
Engels: pitch-black, pitch-dark
Nederlands: pikzwart
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|