piering [boodskap #128896] |
So, 29 Desember 2019 09:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20589 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
piering
Afbreking: pie•ring
Uitspraak: /ˈpi.rəŋ/
Selfstandige naamwoord: piering
Meervoud: pierings
Verkleinwoord: pierinkie
Meervoud van verkleining: pierinkies
Betekenis:
• Die platterige bordjie waarop 'n mens 'n koppie neersit.
• 'n Skyfvormige voorwerp wat aan so 'n bordjie herinner.
Gebruik:
• Sy het haar beste koppies en pierings vir die geleentheid uitgehaal.
• Hy het 'n vlieënde piering gesien.
Afgelei:
• pieringoog
• pieringoë
Vertaling:
Engels: saucer
Nederlands: schotel, bord
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|