Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pasiënt
pasiënt [boodskap #128887] Sa, 28 Desember 2019 19:22
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20589
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
pasiënt
Afbreking: pa•si•ënt


Selfstandige naamwoord: pasiënt
Meervoud: pasiënte
Verkleinwoord: pasiëntjie
Meervoud van verkleining: pasiëntjies

Betekenis:
• Iemand wat siek is en mediese sorg ontvang.

Gebruik:
• Die pasiënt herstel goed na die operasie.

Hiponiem:
• grieppasiënt
• kankerpasiënt
• staatspasiënt

Vertaling:
Engels: patient
Nederlands: patiënt

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: partytjie
Volgende onderwerp: pasop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 16:36:46 MGT 2024