partykeer [boodskap #128885] |
Sa, 28 Desember 2019 19:12 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20589 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
partykeer
Afbreking: par•ty•keer
Samestelling: party + keer
Bywoord: partykeer
Betekenis:
• Af en toe; nie altyd nie.
Gebruik:
• Hy kan partykeer vreeslik dwarstrek.
Spreekwoord:
• 'n Blinde hen kry ook partykeer 'n mieliepit. [Selfs die onwaarskynlike kan gebeur.]
Sinoniem:
• partymaal
• soms
Antoniem:
• altyd
Vertaling:
Engels: sometimes, occasionally
Nederlands: somtijds
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|