paragraaf [boodskap #128882] |
Sa, 28 Desember 2019 16:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20589 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
paragraaf
Afbreking: pa•ra•graaf
Selfstandige naamwoord: paragraaf
Meervoud: paragrawe
Verkleinwoord: paragrafie
Meervoud van verkleining: paragrafies
Betekenis:
• 'n Paar sinne wat 'n eenheid vorm.
Gebruik:
• 'n Langer teks bestaan uit 'n inleidende paragraaf, 'n liggaam met verskeie paragrawe, en 'n slot.
Hiponiem:
• inleidingsparagraaf
• kernparagraaf
• openingsparagraaf
• slotparagraaf
Afgelei:
• paragraafnommer
• paragraaftipe
Afkorting:
• par.
Vertaling:
Engels: paragraph
Nederlands: paragraaf
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|