paleis [boodskap #128876] |
Sa, 28 Desember 2019 08:18 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20589 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
paleis
Afbreking: pa•leis
Selfstandige naamwoord: paleis
Meervoud: paleise
Verkleinwoord: paleisie
Meervoud van verkleining: paleisies
Betekenis:
• 'n Groot, deftige huis waarin 'n belangrike persoon soos koning woon.
Gebruik:
• In die somer woon Sinterklaas in 'n groot paleis in Spanje.
Afgelei:
• paleisagtig
• paleisbeampte
• paleisbestuurder
• paleisdeur
• paleisopsigter
• paleispersoneel
• paleisrevolusie
• paleistuin
• paleiswag
• winterpaleis
• vleispaleis
Vertaling:
Engels: palace
Nederlands: paleis
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|