Dankie tog vir die aartappel [boodskap #1384] |
Sa, 19 Julie 2003 18:10 |
Lorinda[2]
Boodskappe: 531 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Katryn wrote:
> (Terloops as mens vir "chips" vra saam met jou fast food hier in
> Amerika, dan kry jy 'n pakkie potato chips en nie die french fries wat
> jy sou verwag nie) :-)
>
Hier is daar nie so 'n probleem nie. Chips is groot slap chips, French
Fries is die klein dunnetjies, en die in pakkies is "crisps".
Lorinda
|
|
|
Re: Dankie tog vir die aartappel [boodskap #1389 is 'n antwoord op boodskap #1384] |
Sa, 19 Julie 2003 22:35 |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Lorinda" skryf in boodskap news:4f858c51.0307191010.2d2a8300@posting.google.com...
> Katryn wrote:
>> (Terloops as mens vir "chips" vra saam met jou fast food hier in
>> Amerika, dan kry jy 'n pakkie potato chips en nie die french fries
> wat
>> jy sou verwag nie) :-)
>>
>
> Hier is daar nie so 'n probleem nie. Chips is groot slap chips, French
> Fries is die klein dunnetjies, en die in pakkies is "crisps".
>
> Lorinda
Ons eet 'n patatje, dis chips,
en chips is die goeters in die sak, wat jy saands eet, om net dik te word
:-))
Patat, het ons in baie soorte, Vlaamse frieten, Raspatat, Franse frietjes en
so aan en so aan.
Natuurlik eet ons dit met mayonaise, my broer uit Amerika sy kinders het vir
my gese, is julle gek, patat met mayonaise te eet, maar toen hulle dit proe
vond hulle dit baie lekker en het 'n resep vir mayonaise te maak mee geneem.
Patat kan jy ook eet met mayo saam met satehsous, tamatiesous, currysous en
gekapte uitjies.
Almal baie lekker, maar baie ja julle weet :-0
GrRico
|
|
|
Re: Dankie tog vir die aartappel [boodskap #1390 is 'n antwoord op boodskap #1389] |
So, 20 Julie 2003 09:57 |
Lorinda[2]
Boodskappe: 531 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Rico" skryf in boodskap news:...
> Patat, het ons in baie soorte, Vlaamse frieten, Raspatat, Franse frietjes en
> so aan en so aan.
Wat is Vlaamse frieten?
> Patat kan jy ook eet met mayo saam met satehsous, tamatiesous, currysous en
> gekapte uitjies.
Hier is curry sous baie gewild. Die Fish and Chips shop verkoop altyd
curry sous of mushy peas om saam met die chips te gaan.
Lorinda
|
|
|
Re: Dankie tog vir die aartappel [boodskap #1395 is 'n antwoord op boodskap #1390] |
So, 20 Julie 2003 10:17 |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Lorinda" skryf in boodskap news:4f858c51.0307200157.50db96@posting.google.com...
> "Rico" skryf in boodskap news:...
>
>> Patat, het ons in baie soorte, Vlaamse frieten, Raspatat, Franse frietjes en
>> so aan en so aan.
>
> Wat is Vlaamse frieten?
Dat is 'n grote patat, die teenoorgestelde van die french fries.
French fries, heet nou tog freedom fries??????
GrRico
|
|
|