hekeldig [boodskap #128865] |
Vr, 27 Desember 2019 16:07 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20589 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hekeldig
Afbreking: he•kel•dig
Selfstandige naamwoord: hekeldig
Meervoud: hekeldigte
Verkleinwoord: hekeldiggie
Meervoud van verkleining: hekeldiggies
Betekenis:
• 'n Gedig waarin daar met die euwels van die samelewing gespot word.
Gebruik:
• Die gebied van die hekeldig is die menslike gedrag; sy metodes: oordrywing, karikatuur, sarkasme; sy gehoor: die selftevrede gemeenskap.
Sinoniem:
• spotdig
Afgelei:
• hekeldigter
Vertaling:
Engels: satirical poem
Nederlands: hekeldicht
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|