Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stelt
stelt [boodskap #128856] Vr, 27 Desember 2019 05:54
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20589
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Mense wat op stelte dans.
Mense wat op stelte dans.
stelt
Afbreking: stelt


Selfstandige naamwoord: stelt
Meervoud: stelte
Verkleinwoord: steltjie
Meervoud van verkleining: steltjies

Betekenis:
• 'n Lang paal met 'n voetrus waarop 'n mens loop, o.a. in modderige grond of om in hoë bome by te kom.

Gebruik:
• Dis 'n lang pad grond toe as mens van jou stelte afval.

Afgelei:
• steltloper

Vertaling:
Engels: stilt
Nederlands: stelt

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: waad
Volgende onderwerp: optrede
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 16:27:29 MGT 2024