hektaar [boodskap #128848] |
Do, 26 Desember 2019 18:12 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20589 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hektaar
Afbreking: hek•taar
Selfstandige naamwoord: hektaar
Meervoud: hektare
Verkleinwoord: hektaartjie
Meervoud van verkleining: hektaartjies
Betekenis:
• Meeteenheid van oppervlakte, gelyk aan 10 000 vierkante meter, wat veral gebruik word om grondgebied te meet.
Gebruik:
• 'n Vierkant van een hektaar se sye is 100 meter (of 1 hektometer) lank.
Afkorting:
• ha
Vertaling:
Engels: hectare
Nederlands: hectare
Nota:
• "Hektaar" kom van hekto vir 100 en die eenheid aar. 'n Hektaar is dus 100 are.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|