oplossing [boodskap #128844] |
Do, 26 Desember 2019 16:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20589 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oplossing
Afbreking: op•los•sing
Selfstandige naamwoord: oplossing
Meervoud: oplossings
Verkleinwoord: oplossinkie
Meervoud van verkleining: oplossinkies
Betekenis:
• Die antwoord op 'n probleem.
• (chemie) Die mengsel as 'n stof met 'n oplosmiddel vermeng het.
Gebruik:
• Akwaponika is dalk net 'n oplossing vir die wêreld se voedseltekorte.
• 'n Oplossing wat Raoult se wet gehoorsaam word 'n ideale oplossing genoem.
Antoniem:
• probleem
Hiponiem:
• hoofoplossing
Vertaling:
Engels: solution, explanation
Nederlands: oplossing
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|