Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ophang
ophang [boodskap #128840] Do, 26 Desember 2019 13:52
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20589
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ophang
Afbreking: op•hang
Samestelling: op + hang


Werkwoord: hang op, ophang
Verlede tyd: het opgehang

Betekenis:
• In 'n hangende posisie plaas; aan iets (soos 'n spyker of hanger) haak.
• 'n Telefoongesprek beëindig.
• As doodstaf aan 'n galg sterf.

Gebruik:
• Sy moes die wasgoed buite ophang om droog te word.
• Hy was kwaad en het die foon opgehang.
• Moordenaars is vroeër jare opgehang.

Vertaling:
Engels: to hang
Nederlands: ophangen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opgewonde
Volgende onderwerp: opinie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 16:35:44 MGT 2024