opgewonde [boodskap #128839] |
Do, 26 Desember 2019 11:08 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20589 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
opgewonde
Afbreking: op•ge•won•de
Byvoeglike naamwoord: opgewonde
Vergrotende trap: meer opgewonde, opgewondener
Oortreffende trap: mees opgewonde, opgewondenste
Betekenis:
• Baie na iets uitsien.
Gebruik:
• Hoe nader die vakansie kom, hoe meer opgewonde raak sy.
Afgelei:
• opgewondenheid
Vertaling:
Engels: excited, wound up
Nederlands: opgewonden
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|