openbaar [boodskap #128837] |
Do, 26 Desember 2019 10:40 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20589 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
openbaar
Afbreking: open•baar
Selfstandige naamwoord: openbaar
Meervoud: –
Betekenis:
• Die publieke sfeer; waar mense jou kan sien.
Gebruik:
• Die kluisenaar het nie gereeld in die openbaar verskyn nie.
Vertaling:
Engels: public
Nederlands: openbaar
Werkwoord: openbaar
Verlede tyd: het geopenbaar
Betekenis:
• Wat voorheen 'n geheim was algemeen bekend maak.
Gebruik:
• Die direksie openbaar 'n ingrypende herorganisasieplan.
Vertaling:
Engels: to reveal, divulge, disclose
Nederlands: openbaren
Byvoeglike naamwoord: openbaar
Attributief: openbare
Betekenis:
• Vir almal bedoel; vry toeganklik wees.
Gebruik:
• Nou is dit openbaar en is hierdie foto nie meer net vir ons bedoel nie.
Antoniem:
• publiek
Vertaling:
Engels: public
Nederlands: openbaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|