Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oorvertel
oorvertel [boodskap #128834] Do, 26 Desember 2019 08:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20590
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oorvertel
Afbreking: oor•ver•tel
Samestelling: oor + vertel


Werkwoord: oorvertel
Verlede tyd: het oorvertel

Betekenis:
• Iets wat mens by iemand gehoor het vir iemand anders te vertel; navertel.

Gebruik:
• Jy moenie die storie oorvertel nie.

Vertaling:
Engels: to repeat, tell over again
Nederlands: oververtellen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oorreed
Volgende onderwerp: klep
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 18:23:48 MGT 2024