Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oordra
oordra [boodskap #128828] Do, 26 Desember 2019 07:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20590
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oordra
Afbreking: oor•dra
Samestelling: oor + dra


Werkwoord: dra oor, oordra
Verlede tyd: het oorgedra

Betekenis:
• Van een punt na 'n ander punt dra; oorbring.
• Iets aan iemand vertel; oorvertel; meedeel.
• Iets (soos 'n siekte) versprei.

Gebruik:
• Hy stop sodat sy die skilpad na die ander kant van die pad kan oordra.
• Julle moet die nuus aan jul ouers oordra.
• Pasop dat jy nie jou waterpokkies aan die res van die klas oordra nie.

Verwant:
• aandra
• afdra
• indra
• omdra
• opdra

Vertaling:
Engels: to carry over; to convey; to transfer
Nederlands: overdragen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oopmaak
Volgende onderwerp: ooreenkoms
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 18:27:38 MGT 2024