Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onwaar
onwaar [boodskap #128825] Do, 26 Desember 2019 06:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20590
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onwaar
Afbreking: on•waar


Byvoeglike naamwoord: onwaar
Attributief: onware

Betekenis:
• Nie in ooreenstemming met die werklikheid nie.

Gebruik:
• Was jy al die slagoffer van skinderstories wat onwaar is?

Sinoniem:
• bedrieglik
• inkorrek
• vals

Antoniem:
• waar

Vertaling:
Engels: false, untrue
Nederlands: onwaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onvriendelik
Volgende onderwerp: oond
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 18:22:15 MGT 2024