Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onderwyseres
onderwyseres [boodskap #128812] Di, 24 Desember 2019 13:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20590
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onderwyseres
Afbreking: on•der•wy•se•res
Uitspraak: /onərvəɪ̯səˈres/


Selfstandige naamwoord: onderwyseres
Meervoud: onderwyseresse
Verkleinwoord: onderwyseressie
Meervoud van verkleining: onderwyseressies

Betekenis:
• 'n Vroulike onderwyser; vrou wat onderwys gee.

Gebruik:
• Die nuwe onderwyseres is baie streng.

Sinoniem:
• skooljuffrou

Antoniem:
• onderwyser (manlik en vroulik)

Afgelei:
• sangonderwyseres
• tuisonderwyseres
• vioolonderwyseres

Vertaling:
Engels: female teacher, mistress
Nederlands: onderwijzeres

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onderstreep
Volgende onderwerp: ongeduldig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 18:28:43 MGT 2024