skandvlek [boodskap #128801] |
Ma, 23 Desember 2019 19:48 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20590 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skandvlek
Afbreking: skand•vlek
Selfstandige naamwoord: skandvlek
Meervoud: skandvlekke
Verkleinwoord: skandvlekkie
Meervoud van verkleining: skandvlekkies
Betekenis:
• 'n Vlek op iemand se goeie reputasie; klad op iemand se naam; oneer; smet.
Gebruik:
• Die hoë vlakke van geweld is 'n skandvlek op ons samelewing.
Vertaling:
Engels: disgrace, stain, shame
Nederlands: schandvlek
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|