Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onbeskof
onbeskof [boodskap #128797] Ma, 23 Desember 2019 08:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20590
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onbeskof
Afbreking: on•be•skof


Byvoeglike naamwoord: onbeskof
Vergrotende trap: onbeskofter
Oortreffende trap: onbeskoftste
Attributief: onbeskofte

Betekenis:
• Slegte maniere tentoonstel; om die reëls van hoflikheid en respek op growwe wyse te skend.

Gebruik:
• Dis onbeskof om in die geselskap te fluister.

Sinoniem:
• onbeleefd
• ongemanierd
• ongepoets
• ongeskik
• onhoflik
• onmanierlik
• onopgevoed
• taktloos

Antoniem:
• hoflik

Vertaling:
Engels: rude, uncouth, ill-mannered
Nederlands: onbeschoft

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onbepaald
Volgende onderwerp: babelas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 18:29:59 MGT 2024