omstandighede [boodskap #128795] |
Ma, 23 Desember 2019 07:46 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20590 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
omstandighede
Afbreking: om•stan•dig•he•de
Selfstandige naamwoord: omstandigheid
Meervoud: omstandighede
Verkleinwoord: omstandigheidjie
Meervoud van verkleining: omstandigheidjies
Betekenis:
• Al die toestande wat 'n invloed op iets het; hoe dinge daaruitsien.
Gebruik:
• Jy mag dit onder geen omstandighede doen nie.
• Iemand wat jou ook in ware omstandighede bystaan, is 'n ware vriend.
Afgelei:
• omstandigheidsgetuienis
Vertaling:
Engels: circumstances, conditions
Nederlands: omstandigheden
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|