ingenieur [boodskap #128792] |
So, 22 Desember 2019 19:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20590 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ingenieur
Afbreking: in•ge•ni•eur
Selfstandige naamwoord: ingenieur
Meervoud: ingenieurs
Verkleinwoord: ingenieurtjie
Meervoud van verkleining: ingenieurtjies
Betekenis:
• Iemand wat groot damme, brûe en paaie ontwerp. Persoon wat wetenskaplike kennis gebruik om allerhande tegniese, tegnologiese en organisatoriese probleme op te los.
Gebruik:
• 'n Persoon wat van ingenieurswese 'n beroep maak word 'n ingenieur genoem.
Afgelei:
• ingenieursaak
• ingenieursbedryf
• ingenieurseksamen
• ingenieursfirma
• ingenieursgeologie
• ingenieursgraad
• ingenieursmaatskappy
• ingenieurstegnikus
• ingenieurstudent
• ingenieurswerke
• ingenieurswese
• ingenieurswetenskap
Afkorting:
• ing.
• ir.
Vertaling:
Engels: engineer
Nederlands: ingenieur
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|