Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Honey B's
Honey B's [boodskap #1383] Sa, 19 Julie 2003 18:05
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn wrote:
> Dink jy nie ook dis nogal vreemd dat 'n "liberaal" en 'n
> "konserwatief" so goed oor die weg kom soos Bush en Blair nie? Dit is
> wat nog altyd vir my die vreemdste van alles was.
>

O beslis. Dalk 'n goeie voorbeeld van common interests wat alles
oorheers. Ten minste was die Thatcher/Reagan ding meer logies, maar
die Bush&Blair venootskap lyk inderdaad vreemd. Blair is veronderstel
om die Labour party te verteenwoordig, nie eers die Liberals nie.

Lorinda
Vorige onderwerp: Boodskap vir oom Nelson
Volgende onderwerp: Dankie tog vir die aartappel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jul 03 05:19:02 MGT 2024