neersit [boodskap #128763] |
Sa, 21 Desember 2019 08:32 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20590 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
neersit
Afbreking: neer•sit
Samestelling: neer + sit
Werkwoord: sit neer, neersit
Verlede tyd: het neergesit
Betekenis:
• Iets op 'n vlak ondertoe plaas, soos op 'n tafel, stoel of op die grond.
Gebruik:
• Ek moet nou die foon neersit.
Spreekwoord:
• Moenie die baba op iemand anders se drumpel neersit nie. [Jy kan nie iemand anders blameer nie.]
Antoniem:
• optel
Vertaling:
Engels: to put down
Nederlands: neerzitten
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|