Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ham
ham [boodskap #128751] Do, 19 Desember 2019 14:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20590
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Ham
Ham
ham
Afbreking: ham
Uitspraak: /ɦɑm/


Selfstandige naamwoord: ham
Meervoud: hamme
Verkleinwoord: hammetjie
Meervoud van verkleining: hammejies

Betekenis:
• Gerookte, ingesoute of ingelegde varkboud.

Gebruik:
• Swartwoud-ham is 'n soort gerookte ham, wat volgens tradisionele metodes in die Duitse Swartwoud-bergreeks geproduseer word.

Afgelei:
• ham-en-kaas-toebroodjie

Vertaling:
Engels: ham
Nederlands: ham

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: donkerte
Volgende onderwerp: beywer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 18:21:59 MGT 2024