onbeteuelbaar [boodskap #128747] |
Do, 19 Desember 2019 05:36 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20590 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onbeteuelbaar
Afbreking: on•be•teuel•baar
Uitspraak: /ˌɔn.bəˈtɪø.əl.bɑːr/
Byvoeglike naamwoord: onbeteuelbaar
Attributief: onbeteuelbare
Betekenis:
• Wat nie beteuel of in toom gehou kan word nie.
Gebruik:
• Hy raak onbeteuelbaar en sy kan hom nie kwalik neem nie.
Sinoniem:
• onbedwingbaar
• ontembaar
Antoniem:
• beteuelbaar
Afgelei:
• onbeteuelbaarheid
Vertaling:
Engels: untameable, indomitable
Nederlands: onbeteugelbaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|