kragsentrale [boodskap #128745] |
Do, 19 Desember 2019 05:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20590 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kragsentrale
Afbreking: krag•sen•tra•le
Samestelling: krag + sentrale
Selfstandige naamwoord: kragsentrale
Meervoud: kragsentrales
Verkleinwoord: kragstasentraletjie
Meervoud van verkleining: kragstasentraletjies
Betekenis:
• 'n Plek waar energie van die een of ander vorm na elektrisiteit omgeskakel word en vir gebruik beskikbaar gemaak word.
Gebruik:
• Hierdie kragsentrale skakel sonenergie na elektrisiteit om.
Sinoniem:
• kragstasie
Vertaling:
Engels: power station
Nederlands: krachtcentale, elektriciteitscentrale
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|