alternator [boodskap #128740] |
Wo, 18 Desember 2019 20:06 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20590 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
alternator
Afbreking: al•ter•na•tor
Selfstandige naamwoord: alternator
Meervoud: alternators
Verkleinwoord: alternatortjie
Meervoud van verkleining: alternatortjies
Betekenis:
• 'n Generator wat wisselstroom as uitset lewer.
Gebruik:
• Die alternator se drie fases mag slegs aan die netwerk gekoppel word wanneer dit ten volle sinchroon met die netwerk is.
Sinoniem:
• wisselstroomdinamo
• wisselstroomgenerator
Antoniem:
• wisselstroommotor
Verwant:
• dinamo
Vertaling:
Engels: alternator
Nederlands: alternator, wisselstroomdynamo
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|