snippermandjie [boodskap #128731] |
Wo, 18 Desember 2019 14:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20590 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
snippermandjie
Afbreking: snip•per•mand•jie
Samestelling: snipper + mandjie
Selfstandige naamwoord: snippermandjie
Meervoud: snippermandjies
Betekenis:
• Mandjie vir die weggooi van papier en ander vuilgoed.
Gebruik:
• Briewe wat laster en ander onsmaaklikhede bevat, beland summier in die snippermandjie.
Sinoniem:
• asblik
Vertaling:
Engels: waste-paper basket
Nederlands: papiermand
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|