siklus [boodskap #128726] |
Wo, 18 Desember 2019 06:28 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20590 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
siklus
Afbreking: si•klus
Uitspraak: /ˈsi.klœs/
Selfstandige naamwoord: siklus
Meervoud: siklusse, sikli
Verkleinwoord: siklussie
Meervoud van verkleining: siklussies
Betekenis:
• 'n Reëlmatige terugkerende reeks.
Gebruik:
• Somer, herfs, winter en lente vorm die siklus van die jaar.
Sinoniem:
• kringloop
• rotasie
Hiponiem:
• dienssiklus
• dieselsiklus
• laaisiklus
• klimaatsiklus
• maansiklus
• verbrandingsiklus
• watersiklus
Afgelei:
• siklusnommer
• siklusteller
• siklustyd
Vertaling:
Engels: cycle
Nederlands: cyclus
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|