Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » magneet
magneet [boodskap #128720] Di, 17 Desember 2019 19:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20590
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Hoefystermagneet.
'n Hoefystermagneet.
magneet
Afbreking: mag•neet
Uitspraak: /maχˈnɪə̯t/


Selfstandige naamwoord: magneet
Meervoud: magnete
Verkleinwoord: magneetjie
Meervoud van verkleining: magneetjies

Betekenis:
• 'n Voorwerp wat 'n magnetiese veld produseer wat ferromagnetiese materiale aantrek of wegstoot.

Gebruik:
• Yster en nikkel vorm permanente magnete.

Afgelei:
• magneetafwyking
• magneetewenaar
• magneethelling
• magneetkrag
• magneetlyne
• magneetnaald
• magneetpool
• magneetskyf
• magneetveld
• magneetyster
• magneties
• magnetisme

Vertaling:
Engels: magnet, lodestone
Nederlands: magneet

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spaarsamig
Volgende onderwerp: restaurant
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 18:34:46 MGT 2024