Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » musikant
musikant [boodskap #128713] Ma, 16 Desember 2019 16:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20590
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Musikante
Musikante
musikant
Afbreking: mu•si•kant


Selfstandige naamwoord: musikant
Meervoud: musikante
Verkleinwoord: musikantjie
Meervoud van verkleining: musikantjies

Betekenis:
• 'n Persoon wat musiek maak.

Gebruik:
• Die orkes se musikante oefen twee keer per week saam.

Sinoniem:
• musiekmaker
• musikus

Vertaling:
Engels: musician
Nederlands: muzikant

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: musiekskool
Volgende onderwerp: myn
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 18:35:52 MGT 2024