Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » moskonfyt
moskonfyt [boodskap #128702] So, 15 Desember 2019 08:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20590
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
moskonfyt
Afbreking: mos + konfyt


Selfstandige naamwoord: moskonfyt
Meervoud: moskonfyte

Betekenis:
• 'n Stroop wat van druiwemos gekook word, 'n tradisionele produk van die Bolandse wynplase.

Gebruik:
• Tradisioneel word moskonfyt in Suid-Afrika op brood of saam met smoorsnoek en rys of saam met vis en patats geëet.

Vertaling:
Engels: moskonfyt
Nederlands: moskonfyt

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mos
Volgende onderwerp: wilg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 18:16:12 MGT 2024