mondfluitjie [boodskap #128698] |
So, 15 Desember 2019 06:47 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20590 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
mondfluitjie
Afbreking: mond•flui•tjie
Samestelling: mond + fluitjie
Selfstandige naamwoord: mondfluitjie
Meervoud: mondfluitjies
Betekenis:
• Klein musiekinstrument wat 'n klank maak as mens met jou mond daarin blaas of suig.
Gebruik:
• Hy speel 'n treurige deuntjie op sy mondfluitjie.
Sinoniem:
• mondharmonika
Vertaling:
Engels: mouth-organ, harmonica
Nederlands: mondharmonica
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|