meel [boodskap #128677] |
Sa, 14 Desember 2019 06:47 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20590 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
meel
Afbreking: meel
Selfstandige naamwoord: meel
Meervoud: mele
Betekenis:
• Fyngemaakte graan; gemaalde koring of mielies wat gebruik word vir produkte soos brood, pap en fyngebak.
Gebruik:
• Die resep benodig twee koppies meel.
Spreekwoord:
• As die muis vol is, is die meel bitter. [As 'n mens genoeg geëet het, smaak die kos nie meer lekker nie.]
Hiponiem:
• broodmeel
• bruismeel
• koekmeel
• meelbom
• mieliemeel
Afgelei:
• meelagtig
• meelbestrooid
• meelblom
• meelbol
• meelkis
• meelmengsel
• meelpap
• meelsak
• meelsif
• meelstrooier
• meeltrog
• meeltrommel
• meelwurm
Vertaling:
Engels: flour
Nederlands: meel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|