markdag [boodskap #128673] |
Vr, 13 Desember 2019 19:40 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20590 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
markdag
Afbreking: mark•dag
Samestelling: mark + dag
Selfstandige naamwoord: markdag
Meervoud: markdae
Verkleinwoord: markdaggie
Meervoud van verkleining: markdagies
Betekenis:
• Dag waarop daar 'n mark is waar mense goed kan koop.
Gebruik:
• Hier by ons is dit elke eerste Saterdag van die maand markdag.
Vertaling:
Engels: market day
Nederlands: marktdag
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|