mamba [boodskap #128670] |
Vr, 13 Desember 2019 14:58 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20590 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
mamba
Afbreking: mam•ba
Selfstandige naamwoord: mamba
Meervoud: mambas
Verkleinwoord: mambatjie
Meervoud van verkleining: mambatjies
Betekenis:
• 'n Giftige slang van die genus Dendroaspis, inheems aan Afrika, wat in bome woon.
Gebruik:
• Mambas is uiters giftig en kan besonder vinnig beweeg, derhalwe word hulle as die gevaarlikste slange in Afrika beskou.
Sinoniem:
• makoppa
Afgelei:
• groenmamba
• swartmamba
Vertaling:
Engels: mamba
Nederlands: mamba
Xhosa: imamba
Zoeloe: imamba
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|