Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » loer
loer [boodskap #128658] Do, 12 Desember 2019 14:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20590
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
loer
Afbreking: loer


Werkwoord: loer
Verlede tyd: het geloer

Betekenis:
• Om skelm of deur 'n klein spasie na iets te kyk.

Gebruik:
• Sy loer deur die gordyne om te sien wat buite aangaan.

Spreekwoord:
• Hy loer oor die onderdeur. [Hy begin in meisies belangstel.]

Vertaling:
Engels: to peep, spy, watch, lurk
Nederlands: loeren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: liter
Volgende onderwerp: lorrie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 18:31:15 MGT 2024