soutagtig [boodskap #128649] |
Wo, 11 Desember 2019 17:55 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20590 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
soutagtig
Afbreking: sout•ag•tig
Samestelling: sout + -agtig
Byvoeglike naamwoord: soutagtig
Attributief: soutagtige
Betekenis:
• Wat soos 'n sout proe of reageer.
Gebruik:
• Nie alle chlorides is soutagtige verbindings nie.
Sinoniem:
• brak
• salinies
• souterig
Afgelei:
• soutagtigheid
Vertaling:
Engels: saltlike
Nederlands: zoutachtig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|