e-leser [boodskap #128639] |
Di, 10 Desember 2019 19:48 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20590 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
e-leser
Afbreking: e-le•ser
Selfstandige naamwoord: e-leser
Meervoud: e-lesers
Verkleinwoord: e-lesertjie
Meervoud van verkleining: e-lesertjies
Betekenis:
• 'n Elektroniese toestel waarmee elektroniese boeke, dagblaaie en tydskrifte gelees word.
Gebruik:
• 'n Mens kan derduisende boeke op 'n papierdun e-leser saam met jou dra.
Sinoniem:
• e-boekleser
Verwant:
• e-boek
Vertaling:
Engels: e-reader, e-book reader
Nederlands: e-reader, e-boeklezer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|