leser [boodskap #128638] |
Di, 10 Desember 2019 19:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20590 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
leser
Afbreking: le•ser
Selfstandige naamwoord: leser
Meervoud: lesers
Verkleinwoord: lesertjie
Meervoud van verkleining: lesertjies
Betekenis:
• Iemand wat lees of vir ander voorlees.
• Toestel of toepassing wat help op iets te lees (e-boekleser, webleser).
Gebruik:
• Die skrywer neem die leser op 'n avontuurlike reis deur die Amazone.
• Waar is my e-leser?
Antoniem:
• leseres (vroulik)
• skrywer
Vertaling:
Engels: reader
Nederlands: lezer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|