leidraad [boodskap #128633] |
Di, 10 Desember 2019 14:54 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20590 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
leidraad
Afbreking: lei•draad
Selfstandige naamwoord: leidraad
Meervoud: leidrade
Verkleinwoord: leidraadjie
Meervoud van verkleining: leidraadjies
Betekenis:
• 'n Stukkie inligting wat 'n mens help om by 'n spesifieke punt of doel uit te kom.
Gebruik:
• Die polisie is besig om 'n nuwe leidraad op te volg.
Sinoniem:
• aanwysing
• sleutel
• wenk
Vertaling:
Engels: clue, hint, lead, key
Nederlands: aanwijzing, leidraad
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|