sanna [boodskap #128624] |
Ma, 09 Desember 2019 14:58 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20590 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sanna
Afbreking: sa•na
Selfstandige naamwoord: sanna
Meervoud: sannas
Verkleinwoord: sannatjie
Meervoud van verkleining: sannatjies
Betekenis:
• 'n Sanna was 'n geweer in die tyd van die Boere-oorlog.
Gebruik:
• Ten spyte van hul baie tekortkominge het die ou sanna vir 200 jaar lank die Suid-Afrikaanse geskiedenis help skryf.
Sinoniem:
• snaphaan
• voorlaaier
• donderbuis
Vertaling:
Engels: flintlock rifle
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|