Betekenis:
• Vleis en groente op 'n stokkie. 'n Ou Kaap-Maleise dis van blokkies skaap- of varkvleis, gegeur met kerrie, wat op 'n vleis- of sosatiepen gerooster is.
Gebruik:
• Behalwe vir die kleinerige blokkies vleis, kan ander lekkernye soos sampioene of gedroogde vrugte by die sosatie ingeryg word.